South Africa's Online Au Pair Community

Account Status

Signed in as:
Guest

Thea V

#198693 - Au Pair in Krugersdorp - 18(f)

Please correct the following:
Au pair: 198693

Messages and interview requests
SIGN IN to send messages and interview requests to au pairs
Basic details
198693
Thea V
30 Apr 2024
Contact details
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view

Yes
Sign in to view
Available
Sign in to view
Matching details
Female
18 years old
Afrikaans, English
Krugersdorp , West Rand , Gauteng

immediately
for 12 months or longer

Live-Out

07:00-17:00
07:00-17:00
07:00-17:30
07:00-17:00
07:00-17:30

Infant
16 years old

Has the following
No
No
Yes
Yes
No

No

No
No
Additional information
South Africa
South Africa

Unmarried
Christian
R30 / hour
R1.00 / kilometre

No

No minimum
No maximum

Less than 1 year
Teaching experience
Yes
Educational background

High school

High school Matric - Hoërskool Jan Viljoen (2023)
Subjects Afrikaans
English
Wiskunde
Toerisme
Besigheids
Verbruikers
Introduction to families
Geagte Familie Ek is Thea V en is tans in matriek Ek is opsoek na n familie na wie se kinders ek kan na kyk deur die dag en hulle help met goed as hulle sukkel. Ek wil FUN tye ook saam hulle hê en seker maak dat hulle veilig is en gelukkig is. En seker maak dat as hulle in skool is hulle huiswerk en take ens word gedoen voor die aand eindig. Ek wil vir hulle laat voel dat ek nie n vreemdeling is nie maar iemand wat hulle mee kan praat en vir hulp vra as hulle met iets sukkel.
Ek is goed met kinders en maak altyd seker dat hulle veilig voel en gelukkig is. Ek is al van jongs af geleer om na vriende se kinders te kyk en seker te maak dat alles wat hulle die dag moet doen gedoen is. Ek voel persoonlik n kind moet iemand hê om goed mee te deel en moet nie bang wees om te sê wat hulle pla nie.
Hou van om in die buite lug te wees en hou daarvan om nuwe mense te leer ken. Ek hou daarvan om kinders op te pas want as ek na hulle kyk voel ek gelukkig want dis waarvan ek hou